Ware Woord Bediening
As jy met iets of iemand wil fout vind, gaan staan eers ‘n oomblik stil en dink: heel waarskynlik is daar met jou ook iets verkeerd. JJ Reynolds