SPREUKE 4:5-6 AFR83
[5] Sorg dat jy wysheid bekom, en insig! Moenie my woorde vergeet en daarvan afwyk nie; [6] maak die wysheid jou metgesel, dit sal jou beskerm; as jy dit liefhet, sal dit jou veilig bewaar.
https://bible.com/bible/6/pro.4.5-6.AFR83
