2 PETRUS 1:20-21 AFR83
[20] Dít veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgelê word nie, [21] want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie. Nee, deur die Heilige Gees meegevoer, het mense die woord wat van God kom, verkondig.
https://bible.com/bible/6/2pe.1.20-21.AFR83
