Ware Woord Bediening
1 KORINTIËRS 15:12-14 AFR83 [12] As ons dan verkondig dat Christus uit die dood opgewek is, hoe kan party van julle nog beweer dat daar geen opstanding van die dooies is nie? [13] As daar geen opstanding van die dooies is nie, beteken dit dat Christus ook nie opgewek is nie. [14] En as Christus nie opgewek is nie, is ons prediking sonder inhoud en julle geloof ook sonder inhoud. https://bible.com/bible/6/1co.15.12-14.AFR83