Ware Woord Bediening
PSALMS 31:18 AFR83 [18] Here, laat my nie teleurgestel staan in my verwagting as ek U aanroep nie. Laat die goddelose teleurgestel staan in hulle verwagting, laat hulle die stilte van die doderyk ingaan. https://bible.com/bible/6/psa.31.18.AFR83