New PostFILIPPENSE 4:8 AFR83 [8] Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig. https://bible.com/bible/6/php.4.8.AFR83