KOLOSSENSE 2:6-7 AFR83
[6] Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle in verbondenheid met Hom lewe, [7] in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.
https://bible.com/bible/6/col.2.6-7.AFR83
