Ware Woord Bediening
MATTEUS 6:34 AFR83 [34] “Moet julle dus nie oor môre bekommer nie, want môre bring sy eie bekommernis. Elke dag bring genoeg moeilikheid van sy eie.” https://bible.com/bible/6/mat.6.34.AFR83