Ware Woord Bediening
1 JOHANNES 3:18-20 AFR83 [18] Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid. [19] Hierdeur kan ons ook te wete kom dat ons aan die ware God behoort en kan ons ons gewete voor Hom tot rus bring. [20] As ons gewete ons veroordeel – God is groter as ons gewete, en Hy weet alles. https://bible.com/bible/6/1jn.3.18-20.AFR83